Aanlyn Afrikaanse bronne
Aanlyn Afrikaanse bronne
More,
Kom ons maak 'n lys van Afrikaanse bronne of hulpmiddels op internet wat ons taal bevorder!
Dankie!
You're viewing a single thread.
All Comments
9 comments
https://www.thunderbird.net/af/about/ -> epos program en kalendar, gratis. Met Afrikaanse speltoetser.
https://www.thunderbird.net/en-US/thunderbird/all/ -> Arikaanse weergawe is heel bo
2 0 ReplyMicrosoft Edge het 'n afrikaanse speltoetser
2 0 Reply
9 comments
Scroll to top